Liefde
So wit soos winter sneeu
En so blou soos die hemel
So sterk soos ‘n leeu
En so onskuldig soos ‘n pasgebore vul…
So veel soos die sterre in die nag lug
En so baie soos die sand korreltjies op die strand
So soet soos die kosbarste vrug
So uniek soos elke man se hand…
So lenig soos ‘n tier.
So trots soos ‘n pou.
So warm soos ‘n vuur…
Dis hoe lief ek is vir jou!
Want to comment on this Poetry?
Sign up to Edit Red and you will be able to comment on Poetry and get access to: Upload your own stories and poems, get readers and their feedback, promote your work...
|
 |
|